Op Sondagoggend 20 Mei 2012 om 9vm het ons ‘n baie spesiale diens met Pastoor Riaan Heyns van die VSA.
Pastoor Riaan Heyns is die Sendingpastoor van die New Life Church in Colorado Springs, VSA.
Dit is een van die gemeentes in die wereld met die grootste sendinguitreik.
Moet nie hierdie besonderse diens mis nie. Bring iemand saam.
















